Skip to content

Amerika se weermag voer negende agtereenvolgende nag aanvalle uit op Iran [KLANK]

# Die Amerikaanse weermag het Sondagaand die negende agtereenvolgende nag aanvalle op Iran uitgevoer. Dit volg nadat ʼn Amerikaanse soldaat Saterdag in die noorde van Irak dood is, en twee ander Vrydag gesterf het tydens aanvalle in Jordanië. Amerika se Sentrale Bevel sê die aanvalle sal voortgaan om Iran se militêre vermoë te vernietig. President Donald Trump sê hy is jammer oor die Amerikaanse weermaglede wat in die oorlog teen Teheran omgekom het. Tot dusver is 17 Amerikaanse soldate in die oorlog dood:

ENG TrumpOnCapabilities