# Die DA het ‘n aansoek ingedien ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting om die polisie en die Weermag se tussentydse verslag oor Operasie Prosper te bekom. Woordvoerder Nicholas Gotsell sê daarsonder kan geen antwoorde of tasbare oplossings gebied word aan bende-geteiserde gemeenskappe nie. Hy sê waarnemende minister Firoz Cachalia het reeds erken dat nie ‘n enkele bende ontbind is na drie maande se ontplooiing nie:
DA dien PAIA-aansoek in vir tussentydse Operasie Prosper-verslag terwyl bendegeweld voortduur [KLANK]
AFR GotsellONOperationProsper