Skip to content

GOOD kritiseer burgemeester van Kaapstad vir versuim om voortslepende geweldsmisdaad te bestry [KLANK]

# Die GOOD-party het die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, gekritiseer omdat hy nie daarin geslaag het om die voortslepende geweldsmisdaad regoor die metro voldoende te bestry nie. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die burgemeester weet dat sy verkiesingsbeloftes om Suid-Afrika se eerste metropolisie-speurders te stig, nie verwesenlik sal word nie, maar dit maak nie saak nie, want die aankondiging op sigself skep die illusie dat hy iets doen om bendegeweld te stop:

ENG HerronONMayor