Die waarnemende Wes-Kaapse provinsiale polisiekommissaris, Luyanda Damoyi, het die sinnelose geweld wat oor die naweek die lewens van vier mense in afsonderlike skietvoorvalle in Asanda Village, Lwandle, geëis het, sterk veroordeel. Polisiewoordvoerder, André Traut, sê tussen drie en vier gewapende verdagtes het na bewering op die slagoffers losgebrand na kort woordewisselings voordat hulle van die tonele gevlug het. Hy sê die verlies aan lewens onder hierdie omstandighede wek kommer:
Waarnemende polisiekommissaris in Wes-Kaap veroordeel noodlottige skietery wat vier lewens in Lwandle eis [KLANK]
ENG TrautONLwandle