# Die Johannesburgse Metropolisie het sy beamptes ontplooi om voortgesette betogings in dele van Pimville en Kliptown in Soweto te monitor. Polisiewoordvoerder Xolani Fihla sê die pad is heeltemal toe tussen die verkeersirkels in Modjajistraat en Unionlaan. Hy sê plaaslike inwoners betoog weens die langdurige kragonderbrekings in die gebied. Fihla vra padgebruikers om nie deur die padversperrings te probeer ry nie:
Johannesburgse Metropolisie ontplooi om betoging in Soweto te monitor [KLANK]
ENG FihlaONProtest