Skip to content

Minister Manamela verwys staatsbestuurs-aangeleenthede na Nasionale Vaardigheidsowerheid [KLANK]

# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, is bekommerd oor onlangse verwikkelinge rondom bestuur en leierskap by die Media-, Inligtings- en Kommunikasietegnologie-sektor se Onderwys- en Opleidingsowerheid. Volgens die departement se woordvoerder, Matshepo Seedat, sluit die verwikkelinge vaardigheidskwessies in wat verband hou met die rekenpligtige owerheid en die uitvoerende bestuur. Seedat sê die minister het die saak na die Nasionale Vaardigheidsowerheid verwys om die instelling dringend te evalueer en aanbevelings oor die pad vorentoe te maak:

ENG SeedatONRefers