# Die burgerregtebeweging, Soil of Africa, vra alle belanghebbendes vir volle samewerking met die Madlanga-kommissie en toe te laat dat sy werk sonder onnodige vertragings voortgaan. Die Kommissie het die hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Andrea Johnson, gedagvaar om volgende week te verskyn. Johnson het nie hierdie week opgedaag vir haar getuienis nie en ‘n mediese sertifikaat ingedien. Soil of Africa se woordvoerder, Luzuko Sofute, sê kommissies van ondersoek speel ‘n noodsaaklike rol in die bevordering van deursigtigheid en aanspreeklikheid:
Soil Of Africa vra volle samewerking met die Madlanga-kommissie [KLANK]
ENG SofuteONCommission