# Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat het twee persone in hegtenis geneem in verband met die diefstal in 2023 van edelstene ter waarde van R14-miljoen uit ‘n privaat woning in Killarney. Woordvoerder Lizzy Suping sê albei verdagtes sal Maandag in die Johannesburgse Landdroshof verskyn. Sy sê daar was aanvanklik ses verdagtes maar een is intussen dood:
OPOD trek twee vas oor diefstal in Killarney van edelstene van R14-miljoen [KLANK]
ENG SupingONSuspects