# President Cyril Ramaphosa sê spesiale ekonomiese sones is nie net aangewese nywerheidspersele nie, maar aandrywers van ekonomiese hervorming. ʼn Onlangse beoordeling van die Wêreldbank toon Suid-Afrika se sones het meer as 34-miljard-rand se beleggings gelok, meer as 30-duisend regstreekse werksgeleenthede geskep en meer as 14-miljard-rand tot die fiskus bygedra. Ramaphosa sê die regering gaan voort om die program vir spesiale ekonomiese sones te versterk en seker te maak dit bly mededingend:
Ramaphosa sê Suid-Afrika bou spesiale ekonomiese sones wat wêreldwyd kan meeding [KLANK]
ENG RamaphosaOnSEZs