Skip to content

Polisiediens veroordeel onlangse vlaag politieke geweld en moorde [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het die onlangse vlaag polities gemotiveerde moorde in aanloop tot die munisipale verkiesing in November veroordeel. Meer as 15 polities gemotiveerde sluipmoorde is tot dusver vanjaar aangemeld. Dit sluit in twee MK-partylede, ʼn DA-kandidaat in ʼn tussenverkiesing, ʼn ANC-raadslid en die EFF se sekretaris in Tshwane. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê politieke geweld ondermyn demokratiese wettigheid:

ENG MatheOnPoliticalKillings