# Gauteng se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Jacob Mamabolo, het Mogale City geloof vir die goeie vordering met versterking van finansiële bestuur en beter oudit-uitslae. Mogale City is een van slegs twee munisipaliteite in die provinsie wat die 2026/2027-boekjaar afskop met ʼn openingsaldo van nul wat ongemagtigde, onregmatige, vrugtelose en verkwistende uitgawes betref. Die departement se woordvoerder, Admire Ndaba, sê die LUR neem ook kennis van die munisipaliteit se voortgesette pogings om waterverliese te verminder:
LUR Mamabolo stem in tot sesmaande-program vir Mogale City om dienslewering te versnel [KLANK]
ENG NdabaONMogaleCity