# Die vakverbond Cosatu sê werkgewers wat versuim het om bydraes aan pensioenfondse oor te betaal, moet aangekla en vervolg word weens diefstal, bedrog en korrupsie, en beskryf dit as massa-plundery. Volgens die jongste verslag van die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor was 16-duisend-556 werkgewers teen die einde van Februarie hieraan skuldig. Cosatu-woordvoerder, Zanele Sabela, sê die agterstallige betalings beloop tans 8,33-miljard-rand, wat sowat 590-duisend werkers se toekoms in gevaar stel:
Cosatu kwaad oor pensioenfondsbydraes nie oorbetaal is nie [KLANK]
ENG SabelaONPensionFund