Skip to content

Johannesburg se hofbevel oor Marble Towers bevestig gesag oor afdwing van verordeninge [KLANK]

# Die Stad Johannesburg het ‘n hofbevel verkry in die Gautengse Hooggeregshof teen die Goldenrod-groep, eienaars van Marble Towers in die middestad. Dit spruit voort uit bewerings dat onwettige handel voortgaan ten spyte van ʼn vorige hofbevel waarvolgens die eienaar die gebou moet beveilig. Die burgemeester se woordvoerder, Khathutshelo Mulaudzi, sê volgens die hofbevel mag Goldenrod nie voortgaan met die oprigting van enige ander eenhede nie, of toelaat dat mense in strukture woon waar bouregulasies en brandveiligheidsvereistes nie nagekom is nie:

ENG MulaudziCourtOrder