# Die Wêreldgesondheidsorganisasie waarsku die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo het in die eerste maand vinniger versprei as enige ander uitbreking. Tot dusver is twee-duisend-273 gevalle aangemeld en 796 sterftes is in slegs twee maande opgeteken. In die 2018–2019 Ebola-uitbreking in die land het dit meer as tien maande geneem om twee-duisend gevalle aan te meld. Die WGO se direkteur-generaal, Tedros Adhanom Ghebreyesus, sê die uitbreking in die DRK is nou die derde grootste op rekord:
Wêreldgesondheidsorganisasie waarsku Ebola-uitbreking in DRK versprei vinniger as reaksie daarop [KLANK]
ENG GhebreyesusOnResponse