Skip to content

Gholf: Jackson Suber loop na eerste rondte voor in Ope Kampioenskap [KLANK]

# Gholf: Die Amerikaner, Jackson Suber, loop op vyf onder baansyfer 65 voor na die eerste rondte van die 154ste Ope Kampioenskap op Royal Birkdale in Engeland. Dis die 26-jarige Suber se ope-debuut en eerste besoek aan Europa. Hy is een hou voor Dan Brown van Engeland en die Suid-Koreaan, Im Sung-jae. Die verdedigende kampioen, Scottie Scheffler van Amerika, het geopen met twee onder 68. Rory McIlroy van Noord-Ierland het sy poging vir ʼn sewende major-titel met ʼn teleurstellende twee oor 72 begin. Suber sê hy het die eerste rondte geniet:

ENG SuberOnOpeningRound