# The Congress of the People sê bevindinge deur die Ouditeur-Generaal het sy langdurige kommer oor die Noord-Kaapse kantoor van die premier se huurkontrak vir ‘n privaat kantoorblok bevestig. Die party sê die huurkontrak is nou beëindig na ongunstige ouditbevindinge en versoeke vir ondersoeke na die verkrygingsproses. Pakes Dikgetsi van COPE vra vir optrede teen enige openbare amptenare of politieke leiers wat die wet oortree of die publiek mislei het:
COPE vra ondersoek na huurkontrak vir privaat kantoorgebou in Noord-Kaap [KLANK]
ENG DikgetsiOnLease