# Die DA sê langdurende waarnemende aanstellings by die Tembisa-hospitaal in Ekurhuleni benadeel pasiëntesorg en verswak bestuur. Die party voer aan 27 senior poste, insluitend die hoof- uitvoerende beampte en verskeie departementshoofde, bly vakant of word in ‘n waarnemende hoedanigheid gevul. Madeleine Hicklin van die DA het die Departement van Gesondheid van Gauteng versoek om permanente, gekwalifiseerde leiers aan te stel om gesondheidsorgdienste regoor die provinsie se hospitale te verbeter:
DA sê leierskapkrisis by Tembisa-hospitaal benadeel pasiëntesorg [KLANK]
ENG HicklinOnPatientCare