Skip to content

Sokker: Williams beloof om Jayden Adams se nalatenskap te vereer [KLANK]

# Sokker: Die kaptein van Bafana Bafana en Mamelodi Sundowns, Ronwen Williams, het belowe om die nalatenskap van spanmaat Jayden Adams lewend te hou. Williams het Adams by sy gedenkdiens in Stellenbosch beskryf as nederig, respekvol en ‘n inspirasie op die veld en van die veld af beskryf. Hy het Adams se prestasies vir klub en land geprys, insluitend die CAF Kampioeneliga, die FIFA Wêreldbeker en die Afrikabeker van Nasies. Williams het gesê Suid-Afrikaanse sokker sal Adams se nagedagtenis vir ewig koester:

ENG-WilliamsOnAdams