Skip to content

Ramaphosa reageer op verwikkelinge rondom hoof van Ondersoekdirektoraat [KLANK]

# Die Presidensie sê president Cyril Ramaphosa is bekommerd oor onlangse ontwikkelinge rakende die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie en sy hoof, Andrea Johnson. Die reaksie volg nadat Johnson nie voor die Madlanga-kommissie van ondersoek verskyn het nie nadat sy ‘n mediese sertifikaat ingedien het. Die woordvoerder van die Presidensie, Vincent Magwenya het aan die media gesê Ramaphosa sal die saak noukeurig dophou:

ENG MagwenyaOnAndreaJohnson