# Die Presidensie sê Suid-Afrika is die teiken van ‘n waninligtingsveldtog wat daarop gemik is om die land van die res van Afrika te isoleer. Dit volg na kommer deur sommige Afrikalande oor beweerde xenofobiese geweld in Suid-Afrika. Die regering verwerp die bewerings en hou vol daar is geen bewyse van wydverspreide xenofobiese aanvalle nie. Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya, het aan die media gesê ‘n naamlose land lei die veldtog om vals inligting oor Suid-Afrika te versprei:
Presidensie sê waninligtingsveldtog probeer Suid-Afrika se reputasie skaad [KLANK]
ENG MagwenyaOnDisinformation