Skip to content

EFF beskryf ad hoc-komitee se voorlopige verslag as ’n toesmeerdery [KLANK]

# Die EFF sê die parlementêre ad hoc-komitee se voorlopige verslag is toesmeerdery. Geen bewyse van misdadigheid is gevind teen die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, nie, maar ernstige kommer bestaan oor sy bestuursvermoë en integriteit. Daar is blykbaar ook geen bewys van misdadige optrede teen die geskorste adjunk-polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, en die hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, nie. EFF-woordvoerder Leigh-Ann Mathys sê die bewoording moet verstaanbaar wees:

ENG MathysOnClarity