Skip to content

Cosatu wil met OBK se raad vergader na uitvoerende hoof se skorsing [KLANK]

# Die vakverbond Cosatu sê hy gaan ʼn dringende vergadering aanvra met die Openbare Beleggingskorporasie se raad. Dit volg nadat die uitvoerende hoof, Patrick Dlamini, voorlopig geskors is hangende ʼn onafhanklike ondersoek na ʼn fluitjieblaser se bewerings teen hom. Die OBK bestuur bates van meer as drie-duisend-miljard-rand, en is een van Afrika se grootste batebestuurders. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê hulle waardeer die OBK se ingryping om kwessies te hanteer wat van groot belang is vir miljoene werkers en pensioenarisse:

ENG ParksONSuspension