# Die Stad Tshwane verwelkom die Arbeidshof se beslissing dat ʼn nuwe tugverhoor ingestel kan word teen vyf werknemers wat by die onregmatige toekenning van die Rooiwal-tender betrek word. Die amptenare, insluitend die hoof van Water en Sanitasie, Stevens Notoane, word beskuldig dat hulle Blackhead, ʼn maatskappy wat aan die ANC-befondser Edwin Sodi behoort, in 2019 gehelp het om die tender van 291-miljoen-rand te kry. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die uitspraak beloon Tshwane se volgehoue pogings om nuwe aanklagte teen die amptenare in te dien:
Tshwane verwelkom hofbeslissing teen vyf amptenare oor Rooiwal-tender [KLANK]
ENG MashigoONRooiwal