# Die pas aangestelde minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, sê ontvangers van toelaes moenie bekommerd wees oor die oorgang van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid se goue kaart na die Posbank se swart kaart nie, omdat dit nie toelae-betalings sal raak nie. Die regering betaal deur verskeie programme toelaes aan sowat 28-miljoen Suid-Afrikaners. Die departement se woordvoerder, Sandy Godlwana, sê die nuwe betaalstelsel sal logistiese probleme soos die vervoer van kontant na betaalpunte verminder en die uitbetaalproses meer doeltreffend en betroubaar maak:
Minister Pule sê betaling van Maatskaplike toelaes sal sonder onderbreking voortgaan [KLANK]
ENG GodlwanaONGrant