Skip to content

Europese Unie en 15 internasionale bondgenote verskerp ondersteuning aan Gaza [KLANK]

# Die Europese Unie het sy internasionale ondersteuning vir Palestyne verskerp met die bekendstelling van die “Team Gaza Initiative”. Spanje, Frankryk, Denemarke, die Verenigde Koninkryk, Duitsland, Noorweë, Finland, Italië, Nederland, Japan, Switserland, Swede, België, die Wêreldbank en die Europese Beleggingsbank is deel van die veldtog. Minstens 73-duisend Palestyne is volgens berigte in die Israeli-Hamas-oorlog dood. Guillaume Mercier van die EU sê ongeveer 16,83-miljard-rand is reeds geoormerk om die mense van Gaza met hul onmiddellike behoeftes te help:

ENG MercierOnGazaSupport