# Die Wes-Kaapse polisie het nog twee verdagtes van onderskeidelik 26 en 32 jaar oud in hegtenis geneem in verband met die dodelike massaskietery die afgelope naweek in Wesbank, Malmesbury. Twee mense is doodgeskiet en agt gewond, insluitend ‘n eenjarige kleuter. Die jongste arrestasie bring die totale aantal verdagtes op drie te staan. Polisiewoordvoerder Andrè Traut sê voorlopige ondersoeke dui daarop dat die drie verdagtes bande het met ‘n plaaslike bende wat in die Malmesbury-omgewing bedrywig is:
Nog twee verdagtes in hegtenis geneem oor Malmesbury-massaskietery [KLANK]
ENG TrautONShooting