# Die parlementêre ad hoc-komitee wat bewerings van misdadige insypeling in die regstelsel ondersoek, het die meeste hoëprofiel-getuies vrygespreek van enige misdadige optrede of bande met kartelle in die ontbinding van die taakspan oor politieke moorde. Die komitee het gister sy voorlopige verslag bespreek waarin geen bevindings gemaak is teen mense soos die minister van Polisie, Senzo Mchunu, en die geskorste nasionale adjunk-polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, nie. Khusela Sangoni van die ANC sê sommige aanbevelings in die verslag is vermoedelik afgewater in die opstelproses:
Parlementêre ad hoc-komitee se voorlopige verslag vind geen bewys van misdadige optrede teen Mchunu en Sibiya nie [KLANK]
ENG SangoniOnDraftReport