Skip to content

Sokker: Spelers vra meer fokus op geestesgesondheid ná Jayden Adams se dood

# Sokker: Die dood van Bafana Bafana- en Mamelodi Sundowns-middelveldspeler Jayden Adams het opnuut gelei tot oproepe vir groter bewustheid van geestesgesondheid in sport. Adams het verskeie persoonlike terugslae beleef, insluitend sy ouma se dood tydens die 2026 FIFA-Wêreldbekertoernooi en die dood van sy voormalige Stellenbosch-spanmaat en goeie vriend, Oshwin Andries in 2023. Sokkersterre soos Jude Bellingham van Engeland en Burnley se doelskieter, Lyle Foster, het mans aangemoedig om hulp te soek en openlik oor hul uitdagings te praat. Hul beklemtoon dit is ‘n teken van innerlike krag om ondersteuning te vra.