# Die Padvragvereniging en die Suid-Afrikaanse Vrag- en Logistieke Vereniging het ‘n ooreenkoms van verstandhouding onderteken om samewerking in die vrag- en logistieke sektor te versterk. Dit fokus op doeane-modernisering, grens-digitalisering, bemiddeling van handel en die vermindering van voorsienings-kettingskoste. Die Padvragvereniging se uitvoerende hoof, Gavin Kelly, sê dit sal skakeling met die regering en die Inkomstediens verbeter, en ‘n gekoördineerde benadering van die privaat sektor bevorder om sy uitdagings te hanteer:
Twee vragverenigings in vennootskap om SA se vragsektor te versterk [KLANK]
ENG KellyOnPartnership