Skip to content

Soil of Africa vergroot sy gemeenskaps-uitwerking in Suid-Afrika en op die vasteland [KLANK]

# Die burgerlike beweging Soil of Africa brei sy gemeenskapsondersteuning in Suid-Afrika en Afrika uit. Die president, Bongani Ramontja, sê hul bedryf tans twee vaardigheidsontwikkelingsakademies in Mamelodi en Rustenburg om jongmense toe te rus met praktiese vaardighede, opleiding en entrepreneurskaps-opleiding. Ramontja sê hulle beplan amptelike besoeke aan Nigerië, Eswatini en Zambië as deel van hul uitbreidingsprogram:

ENG RamontjaONExpand