Skip to content

Staatsamptenare vra dringende plan om onderwysers in openbare skole te behou [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare vra die Departement van Basiese Onderwys om dringend te keer dat onderwysers openbare skole verlaat. Onlangse verslae toon ‘n toenemende uittog vanaf openbare skole weens toenemende misdaad, onvoldoende hulpbronne en verslegtende werksomstandighede. Claude Naicker van die vakbond sê wanneer ervare onderwysers die beroep verlaat of migreer na beter toegeruste omgewings, dra leerders die gevolge van oorvol klaskamers, kleiner vakkeuses, dalende onderwysuitkomste en verhoogde druk op oorblywende personeel:

ENG NaickerOnTeacherExodus