Skip to content

ActionSA sê Johannesburg se rekeningkrisis is meer as administratiewe mislukking [KLANK]

# ActionSA sê die ineenstorting van die Stad Johannesburg se munisipale rekeningstelsel is nie net ‘n administratiewe beslommernis nie, maar ʼn fundamentele mislukking van die verhouding tussen die stad en die mense wat hy dien. Inwoners loop toenemend deur onder verwarrende munisipale rekeninge, onverklaarde agterstallige saldo’s en dreigemente dat dienste gestaak sal word. Woordvoerder Mpumi Edward sê inwoners betaal vir dienste wat stadsbestuur veronderstel is om doeltreffend en deursigtig te lewer:

ENG EdwardONBilling