Skip to content

Kaapstadse vennootskap help jeugdiges in Mfuleni om riviere te beskerm [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê sy vennootskap met die plaaslike organisasie sonder winsbejag, Environmental Monitoring Group, rus plaaslike inwoners wat belangstel in omgewingsbewaring toe met kennis, vaardighede en geleenthede om besoedelde riviere skoon te maak. Die groep het meer as drie dekades se ervaring in omgewingsbewaring en maatskaplike geregtigheid. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê jongmense, stedelike boere en opkomende water-aktiviste in Mfuleni wil meer betrokke wees by die beskerming van die Kuilsrivier:

ENG BadroodienONRiverStewards