Skip to content

Adjunkminister van Hoër Onderwys vra hersiening van NSFAS-betalingskedule aan instellings [KLANK]

# Die adjunkminister van Hoër Onderwys en Opleiding, Yusuf Cassim, vra ʼn hersiening van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se betalingskedule aan instellings. Hy het gister by die Universiteit van Suid-Afrika  geskrewe klagtes van studente aan die instelling se bestuur oorhandig. Die klagtes hou verband met betalings van Julie se persoonlike-sorgtoelaes en voortslepende probleme met data en internetverbinding. Cassim sê hierdie Unisa-voorval ontbloot swakhede in die huidige proses waar die skema fondse eers ná die begin van die maand oorbetaal:

ENG CassimOnNsfas