Skip to content

Krieket: McCullum vra verskoning vir swak uitslae wat tot sy afdanking as Engelse toetsafrigter gelei het [KLANK]

# Krieket: Brendon McCullum het verskoning gevra vir Engeland se swak toetsuitslae teen die einde van sy termyn as afrigter. Die Nieu-Seelander is as toets-hoofafrigter afgedank na ‘n teleurstellende nederlaag van 4-1 in die reeks om die As in Australië, en agt nederlae in die laaste 12 toetse. McCullum bly aan by die witbalspanne. Hy sê krieketsukses berus op uitslae en ongelukkig kon hulle nie bereik wat hulle wou nie:

ENG McCullumOnResults