Skip to content

Rise Mzansi sê swak leierskap rede vir Johannesburg se vullisverwyderingskrisis [KLANK]

# Rise Mzansi sê swak leierskap is die rede vir Johannesburg se voortdurende vullisverwyderingskrisis, met inwoners en besighede wat omring word deur opgehoopte vullis. Volgens die party se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg, Lukhona Mnguni, word vullisverwyderingsdienste ontwrig deur kommer van Pikitup se tydelike werkers, insluitend werksonsekerheid en die rotasie van kontrakteurs. Mabine Seabe van Rise Mzansi vra dringende optrede om betroubare vullisverwydering regoor die stad te herstel:

ENG SeabeOnPikitup