# Die Nasionale Vervolgingsgesag kan nie die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala se verklaring as bewys gebruik nie nadat hy ‘n ooreenkoms vir 12-jaar tronkstraf verwerp het wat die Pretoriase Handelsmisdaadhof voorgestel het. Die hof het sy pleitooreenkoms in die Medicare24-tenderbedrogsaak van 288-miljoen-rand nietig verklaar nadat die staat se voorgestelde vonnis van agt jaar verwerp is. Die NVG se woordvoerder, Kaizer Kganyago, glo hulle kan ‘n skuldigbevinding verseker teen Matlala:
NVG vol vertroue oor hulle saak na Matlala se pleitooreenkoms verval [KLANK]
ENG-KganyagoOnMatlalaPlea