Skip to content

SASSA neem kennis van oproepe vir landwye betogings [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid neem kennis van oproepe vir nasionale betogings teen hom wat op sosiale media versprei word. SASSA sê dit word volgens berigte gelei deur ‘n TikTok-inhoudskepper, en sluit beplande optrede in die Wes-Kaap en ander dele van die land in. Andile Tshona van SASSA sê die agentskap respekteer die reg om te betoog en is steeds bereid om met enige belangegroepe in gesprek te tree in die beste belange van begunstigdes:

ENG TshonaOnProtest