Skip to content

GOOD-party verwerp DA-eise oor Theewaterskloof Munisipaliteit se finansies [KLANK]

# Die GOOD-party sê hy verwerp die DA se bewerings dat partye gehelp het om finansiële onbestendigheid in die Theewaterskloof Munisipaliteit te skep, en dat die Wes-Kaapse regering in 2024 gedwing is om in te gryp. Weldon Wells van GOOD sê die eerste poging vir die voorlegging van die ongemagtigde uitgawes van 2023/2024 aan die Munisipale Openbare Rekeningekomitee is opgeskort. Die komitee het samestellingsuitdagings beleef nadat die voorsitter in Junie 2024 bedank het. Wells sê ‘n nuwe voorsitter is eers in November dieselfde jaar aangestel:

AFR WellsONTheewaterskloof