Skip to content

Tennis: Sinner klop Zverev en behou sy Wimbledon-titel [KLANK]

# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, het die tiende speler geword wat sy mans-enkelspeltitel suksesvol verdedig op Wimbledon. Die Italianer het Alexander Zverev van Duitsland in viere stelle verslaan vir sy vyfde Grand Slam-titel. Zverev, wat verlede maand die Franse Ope gewen het, wou die eerste man sedert 1968 word wat sy tweede Grand Slam-titel onmiddellik na sy eerste opraap. Sinner sê dis baie spesiaal om Wimbledon weer te wen:

ENG SinnerOnWinning