# Die ANC-jeugliga het opnuut versoek dat die Openbare Beskermer ‘n volledige en onafhanklike ondersoek doen na bewerings rakende Resolve Communications. Daar word beweer dat die voormalige DA-leier, Tony Leon, sy politieke invloed met DA-kabinetsministers gebruik het om privaat sakekliënte te bevoordeel. Die president van die liga, Collen Malatji, het ‘n beroep gedoen op verantwoordbaarheid en die beskerming van grondwetlike instellings en openbare hulpbronne:
ANCYL herhaal oproepe vir aanspreeklikheid oor Resolve Communications-bewerings [SOUND]
ENG-MalatjiOnResolveCommunications