# Die burgemeester van die uMngeni Plaaslike Munisipaliteit, Chris Pappas, sê sy bestuur sal voortgaan om eerlike, deursigtige en verantwoordelike regering te lewer. Hy is vir ‘n tweede termyn as DA-burgemeesterskandidaat benoem. Pappas sê die munisipaliteit het finansiële uitdagings oorkom, insluitend die vereffening van ‘n lening van elf-miljoen-rand, terwyl hy aanspreeklikheid en dienslewering verbeter het. Pappas het beklemtoon dat hulle kritici verkeerd bewys het sedert die DA beheer oor sy eerste munisipaliteit in KwaZulu-Natal verkry het:
Pappas van die DA beloof om voort te bou op uMngeni se vordering [KLANK]
ENG-PappasOnChange