# Die Amerikaanse weermag het Iran aangeval nadat die land vroeër vandag ‘n vraghouerskip geteiken het. Teheran sê intussen hy het die Straat van Hormoes weer gesluit. ‘n Reeks aanvalle tussen die VSA en Iran oor die afgelope paar dae het president Donald Trump genoop om die skietstilstand te beëindg. Die Iranse Rewolusionêre Wagkorps sê die Straat van Hormoes is gesluit tot verdere kennisgewing en tot Amerika sy aanvalle in die streek staak, sal geen vaartuig deurgelaat word nie.
Iran sluit die Straat van Hormoes tot verdere kennisgewing