Skip to content

Maimane sê Suid-Afrika het leiers nodig, nie beroepspolitici nie [KLANK]

# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane sê beroepspolitici is totaal verwyder van die werklikheid waarmee gewone Suid-Afrikaners te kampe het. Maimane het in Ekurhuleni beklemtoon dat BOSA voorkeur gee aan partykandidate sonder vorige politieke bande en aangevoer dat hulle die uitdagings van werkloosheid, armoede en misdaad beter verstaan. Hy waarsku misdaadnetwerke beïnvloed politieke leiers en openbare instellings. Hy sê etiese burgers moet die politiek betree om geloofwaardige, korrupsievrye leierskap te bou:

ENG-MaimaneOnPoliticians