Skip to content

McKenzie prys Adams vir sy talent en dissipline [KLANK]

# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het Bafana Bafana en Mamelodi Sundowns se middelveldspeler Jayden Adams as ‘n skitterende talent beskryf. Die 25-jarige se liggaam is gisteroggend op ‘n perseel in Schotsche Kloof, Kaapstad, gevind. Die middelveldspeler het Suid-Afrika onlangs by die 2026 FIFA Wêreldbeker verteenwoordig en die span gehelp om die uitklopfase te haal. Hy het aan Newzroom Afrika gesê sy dood is ‘n groot verlies vir die land:

ENG-McKenzieOnAdams