Skip to content

Senior ondersoeker in Matlala-pleitooreenkoms beskuldig van afpersing [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie het bewerings van afpersing en korrupsie teen die senior ondersoeker van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Suneel Bellochun, aangehoor. Die ondersoeker was onlangs betrokke by sakeman Vusimusi Matlala se pleitooreenkoms oor die SAPD-Medicare24-tender. Bellochun het na bewering gereelde beskermingsbetalings geëis van ongedokumenteerde Pakistanse spaza-winkeleienaars in die Oos-Kaap. Getuie N het bankrekords ingedien wat na bewering betalings ter waarde van honderdduisende rande weerspieël:


ENG-WitnessNOnBellochun