# Die ANC in Gauteng het inwoners aangespoor om die nuut opgegradeerde K101-pad tussen Johannesburg en Tshwane te beskerm deur vandalisme en ander misdaadaktiwiteite aan te meld. Die party het die projek verwelkom as ‘n groot belegging in die provinsie se vervoerinfrastruktuur. Die projek het vaardigheidsopleiding aan inwoners verskaf en klein besighede tydens konstruksie ondersteun. Mzi Khumalo van die ANC sê die verbeterde pad sal verkeersvloei, padveiligheid en ekonomiese groei verbeter:
ANC in Gauteng vra inwoners om infrastruktuur van nuwe K101 te beskerm [KLANK]
ENG KhumaloOnInfrastructure