# Die afgetrede SAPD-kolonel Kobus Roelofse het aan die Madlanga-kommissie gesê IDAC-hoof Andrea Johnson het na bewering besonderhede bekend gemaak van ‘n beskermde openbaarmaking teen haar. Johnson het na bewering, die voormalige joernalis Barry Bateman gevra om dokumente te bekom wat verband hou met ‘n aanrandingsklag teen geskorste generaal-majoor Feroz Khan deur Misdaadintelligensie-beampte Leonora Phetle. Hy het getuig die voormalige NVG-hoof Shamila Batohi se kantoor het Johnson van die beëdigde verklaring en die inhoud daarvan in kennis gestel:
Madlanga-kommissie hoor bewerings oor die uitlek van Johnson se beskermde openbaarmaking [KLANK]
ENG-RoelofseOnJohnson-Batohi