Skip to content

Godongwana vra munisipaliteite om inkomstebronne uit te brei [KLANK]

# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê baie munisipaliteite het te afhanklik geword van elektrisiteitsverkope as ‘n bron van inkomste, ondanks dalende kragverbruik. Hy het ‘n nuuskonferensie gehou nadat die Nasionale Tesourie tydelik die befondsing aan 69 munisipaliteite opgeskort het weens wanbestuur. Godongwana sê afhanklikheid van elektrisiteitsverkope is nie meer volhoubaar nie en munisipaliteite moet inkomste-invordering versterk en finansiële bestuur verbeter om langtermyn finansiële bestendigheid en dienslewering te verseker:

ENG GodongwanaOnRevenue