# COSATU steun sy geaffilieerde vakbond, die Suid-Afrikaanse Handels-, Spysenierings- en Verwante Werkersunie, in die teenkanting van Sun International se afleggingsproses. Zanele Sabela van COSATU beweer afleggings is deurgevoer voordat die raadplegingsproses afgehandel is, teenstrydig met die Wet op Arbeidsverhoudinge. Sy sê SACCAWU sal regstappe oorweeg om werkers wat geraak word se belange te beskerm en vra Sun International om die afleggingsproses op te skort:
Vakbondfederasie gekant teen Sun International se werksbesnoeiings [KLANK]
ENG SabelaOnSunInternational